Successfully reported

The Stables Kakamas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anli G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Perfect for a stop over. What a beautiful, quaint place, with horses grazing in front of the unit. The unit has everything you need for a stop over and is stylishly decorated. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wat 'n plaaslike verrassing! Rusige omgewing met perde, hoenders en wingerdborde. Die stal was uiters gerieflik en smaakvol toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Voortreflike verblyf. Blikkiesdorp, wat 'n heerlike oornagplekkie in Kakamas. The Stables bied alles en meer vir 'n oornagstop, selfs langer. Die toerusting is van hoë gehalte, selfs 'n ernstige braaier het 'n keuse van braaitange. Die stort is ruim en die stortkop bied 'n stewige sproei. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Andre, Dis altyd lekker om te hoor wanneer ons gaste positiewe terugvoer vir ons gee. Baie dankie vir jou resensie, ons hoop julle kom kuier gou weer.

Melissa C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Beautiful, clean, attention to detail throughout the unit was amazing. My stay was absolutely lovely! The place is everything that you need, extremely clean and neat. Attention to detail in everything is top notch and the host is so lovely and accommodating! The view is stunning, waking up to the horses and vineyards was a perfect start to the day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Melissa Thank you very much for your beautiful review about our self-catering unit. I am very glad that you enjoyed your stay with us.

Pat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, skoon en baie netjies. Baie lekker gebly en goeie waarde. Baie skoon en netjies. Baie dankie vir die lekker kuier en sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Pat, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer die resensie.

Jean R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik, rustig en karaktervol. Dit is 'n fantastiese blyplek. Alles wat jy nodig het en baie gerieflik. Die uitsig oor die perde en die wingerde is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Jean Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is so bly dat julle lekker gebly het.

Jan F
1 nag
5.0
Aug 2025

Lekker family plekie. Beste in die dorp en Jenny is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Jan Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit vreeslik baie.

Chanelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het oorspronklik vir een aand geboek, maar het besluit om nog 'n nag te slaap. Pragtige plek met die perde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Chanelle, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

Jaco B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie dankie. Heerlike plek vir 'n stop, slaap en verder reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Jaco Baie dankie vir jou resensie.

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Awesome awesome awesome! Short stay but what an amazing unit and an amazing view! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
The Stables Kakamas
Hi Fanie, thank you very much for your positive review. We will welcome you back anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 309 Neethling Street, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9177d5c973f1e815d050c4d7da2379b6eaf7149214e367b301a1da5218f1cf4a689d8cf99c2a526bb78331571802c33399d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 309 Neethling Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.767662775603 20.618903928571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang