Stiltz Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Bungalow 1 en 2
- Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
- Bungalows met gedeeltelike see-uitsig
- Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
- Bungalows met see-uitsigte
- Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
- Gesinseenheid met gedeeltelike see-uitsig
- Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
- Villas
- Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Huisreëls
Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:30 bedien.
Om veiligheidsredes word kinders onder die ouderdom van 12 nie aanbeveel nie, maar indien ouers volle verantwoordelikheid vir hul kinders aanvaar en verseker dat die reëls en regulasies toegepas word en dat inagneming van ander gaste te alle tye gehandhaaf sal word, is kinders welkom om hul ouers te vergesel. 
Geboortedatum van die kind, of kinders, moet verskaf word wanneer die bespreking gemaak word om vir die kinderpolis te kwalifiseer.
Neem asseblief kennis dat dele van die 3-slaapkamer-villa's via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: South Strand Street, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang