Successfully reported

The Storytellers

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kim H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Can't wait to go again. We stayed for 4 nights and would have loved to stay longer, much longer! We go to Cederberg for our love of hiking and mountains and love it every time, but the Storytellers is a little heaven on earth. You feel connected to nature in a bigger way than English words can describe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Awesome. Fantastic, isolated location nestled up against the rock face.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Heerlik, sien weer. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer kom. Honde het dit vreeslik geniet. Voel net dat daar 'n paar maintenance issues wat aandag nodig het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Verrassend lekker - twee aande se verblyf het ons goed gedoen. Aangename ervaring - vir diegene wat hou van kampering - pragtige omgewing en natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madel E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Een van die beste geheime van die Cederberg-area. Dis nou regtig 'n besonderse plek as jy wil wegkom van selfone, rekenaars en net nader aan die natuur wil beweeg. Daar is van die mooiste roetes om te stap. As dit te warm is gaan swem in die dam of gaan koel af in die rivier se poele. En die aande gryp die sterre jou hart aan en besef jy, daar iets groters as jy! Tracy-hulle doen goeie werk met die gemeenskap. Enigste negatief is net nog 'n trappie by die voet van die inkom-trappe van Dassie. Dankie dat jul Carina se 50ste verjaarsdag spesiaal gemaak het en ons vertel almal van julle. Julle sien ons weer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tracy & JP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fefd6df192fc5ce9e53caa2eeae59283f4f1b3dcbe0748f091f101536da187405325f029a5115c772a935e07d523a9a9c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.111892515149 19.067709541138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang