The Birdsong
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Birdsong bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-grondvloer-eenheid in 'n dubbelverdiepinghuis. Die eiendom is in die rustige en luukse area Mountainside in Gordonsbaai geleë.
Birdsong is op die grondvloer geleë en beskik oor 'n 1 slaapkamer met 'n en suite-stortkamer en 'n smaakvol gemeubileerde oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n lugbraaier, broodrooster, ketel en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank, en die sitkamer is toegerus met 'n TV. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Die tuin bied pragtige uitsigte oor die berge en gaste het toegang tot 24-uur gewapende reaksie vir sekuriteit. 'n Afstandbeheerhek gee gaste toegang tot die eiendom en veilige parkeerplek word voorsien.
Die onderdakstoep bied die ideale plek om te ontspan, al waai die berugte plaaslike winde. Die ligging is ideaal vir diegene wat lieflike wynplase en restaurante in die omliggende area wil verken.
Die selfsorg-eenheid vorm deel van die grondvloer van die dubbelverdiepinghuis, met die eienaars wat op die boonste verdieping woon. Daar is 2 vriendelike honde op die perseel. Die eiendom het 'n omskakelaar in die geval van beurtkrag.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 46 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink The Birdsong het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Drommedaris Street, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang