Successfully reported

The View Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Leandri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, stylvol & rustig. Ons het baie lekker gebly by The View Guesthouse. Met ons aankoms het die gasheer ons so tuis laat voel. Verblyf was stylvol toegerus en atmosfeer was rustig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die badkamer is pragtig, ruim en gerieflik met dubbel wasbakke, maar is wel nie ensuite (oorkant die gang maar word nie gedeel). Ons het 'n warm ontbyt versoek en dit was smaaklik en keurig voorgesit. Sal met gemak weer daar bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 De Villiers Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddc9979d2957bd2760bcc9b05969d6c04ca55d4b6185b17d1e298d6613b3aab5cd7fbfa6ac448e1ab574f816d657beb2208?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 De Villiers Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.22994433523 19.422603059524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang