Successfully reported
+9

The View Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The View Kothuis is op Rhenosterpoort Plaas in Modimolle geleë en bied gehalteverblyf aan natuurliefhebbers en gaste wat op soek is na 'n toevlugsoord.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Twee slaapkamers het koningingrootte-beddens en daar is 2 driekwartbeddens in die oopplan-area. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, gasyskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Die kothuis het sonpanele om te verseker dat dit nie deur kragonderbrekings geraak word nie. Die sonpanele gee krag aan die LED-beligting en die waaiers.

Buite is daar 'n braai-area, 'n boma-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink The View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 21 of Rhenosterpoort Farm, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d7dd1455a5ac9f4310c30aac1d03fbd83aa2af12a5fee150be61d40276ce404293ce82f85e413849f36a462bb3c1db59d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.647113721661 28.18870382209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang