Successfully reported

The Villa Rosa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Lin-mari W
1 nag
5.0
Jul 2025

Sal enige tyd weer daar bly. Veilig, gemaklike kamer en heerlike ontbyt. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana L
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Perfekte ligging. Binne stapafstand van restaurante in Seepunt. Baie goeie kliëntediens en ontbyt. Het ook baie veilig gevoel as 'n enkelreisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick J
1 nag
5.0
Feb 2024

Really enjoyed my stay. Lovely room, friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivier T
Kort verblyf
4.8
Jun 2025

Easy, chill, well looked after, central, practical and aesthetically pleasing. My stay was great. I was upgraded as my initial room was not ready on arrival. Breakfast was really nice. The place is looking great. The hotel owners could add a communal area like a library or a study where you could do some work and meet fellow travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anina P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jun 2025

Goed vir sakereis. Ja, ek het lekker gebly, maar dit is baie raserig, want dit is op 'n hoof deurpad. Hoewel die kamer baie gemaklik is, is dit effens afgeskeep, en ek het gevoel dit is nie baie skoon en higienies nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
The Villa Rosa Guesthouse
Hi Anina, It's a pity you did not enjoy your stay. We did give a free room upgrade, and there are double glazed windows that block out all sound. If you did not close the windows, that is out of our control. We were unable to move you at the time due to being fully booked.

Amberle S
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Baie lekker gebly. Vir seker waarde vir jou geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf
3.4
Jul 2023

Gemaklik. Ongelukkig is hulle nie vir beurtkrag ingerig nie wat deesdae 'n groot nadeel is. Een van die flitse het nie gewerk nie, en die ander herlaaibare flits hou skaars 'n uur voordat hy amper so dof is jy kan nie meer sien nie. Hoewel beddegoed skoon was, was daar kolle op en glasware was vuil, ek het gevra die volgende oggend om dit om te ruil, die glasware was egter net so vuil teruggesit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reinette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Fantasties. Ek het heerlik gebly - die diens was fantasties, heerlike ontbyt en die eienaar is 'n man duisend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah R
Kort verblyf
4.6
Jul 2022

Peaceful, private room in an excellent location. Solo stay for a few days and I spent a lot of time in my room, which was comfortable and private. Easy access to the Promenade and the Waterfront which I enjoyed, and the breakfasts were delicious! Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Warren P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Uitstekende diens en vriendelike atmosfeer. Stephen and Greg are on their game and made us feel very welcome at The Villa Rosa. The quality of the breakfasts was excellent and the room was of a very high standard. We thoroughly enjoyed our stay and will return for another stay in the near future.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steven
The Villa Rosa Guesthouse
Thank you for taking the time for such a positive review. It was a pleasure to have with us and we hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhNjQ4ZjAwLWFkMTEtNDM0ZS04ZGFjLWU4NGM1MzQ4OTljMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1) 19 5 1 5 277 High Level Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.918750862762 18.390963077545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang