The Villa Rosa Guesthouse
- Kapasiteit: 21 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Rosa is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat onder Leeukop se wakende oog geleë is. Hierdie boetiekverblyf is perfek in Seepunt, 'n gerieflike stappie van die strand af. Ons bied gemaklike beddens met uitstekende linne, organiese seep met essensiële olies en die sagste handdoeke om jou verblyf so luuks as moontlik te maak.
Begin jou dag met 'n heerlike ontbyt wat 'n keuse van tuisgemaakte muesli, organiese joghurt en uitgesoekte plaaslike kase, ingevoerde Italiaanse kouevleise, ons ontbyt van die dag, seisoenale vrugte en tuisgemaakte konfyt beslaan om maar net 'n paar te noem.
The Villa Rosa is net 'n paar minute se ry van die V&A Waterfront-ontwikkeling, die wêreldbekende Tafelberg en Kaapstad se bekendste besienswaardighede af.
Ons personeel sien uit daarna om jou verblyf by Villa Rosa onvergeetlik te maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Steven Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink The Villa Rosa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 277 High Level Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang