The Vineyard Group
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Kestrel Street, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Vineyard View is 'n gaste-suite op die eienaar se perseel in Joostenbergvlakte en grens aan die Kaapse Wynlande. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die Noordelike Voorstede, Durbanville Wynroete, Paarl Wynlande, Franschhoek, Stellenbosch en Somerset-Wes kan besoek.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Die eenhede is The Vineyard View en The Vineyard East.
The Vineyard View het 1 slaapkamer en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Verder is daar lugversorging en 'n kombuis wat met 'n yskassie, mikrogolf en stoof toegerus is. Daar is ook 'n sitarea, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
The Vineyard East is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met plek vir 4 voertuie. The Vineyard Group is 28 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 35 km vanaf die Kaapse middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Enrica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 31 Kestrel Street, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
- Gaste dink The Vineyard Group het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Kestrel Street, Kraaifontein, Cape Town, 7570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang