Successfully reported
+31

The Well Dressed Loft

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 1st Ave, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Vanaf R915 R778 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Well Dressed Loft bied selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelkompleks in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is gerieflik naby die lughawe, strandfront en The Boardwalk Casino geleë.

Dié solderwoonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die solder op die boonste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n klein etenstafel met stoele, 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis batteryrugsteun-Wi-Fi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon wat buitemeubels het. Veilige parkeerplek is binne die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 1st Ave, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Well Dressed Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R915
R 915 R 778
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R915
R 915 R 778
per nag (plek vir 2)
Vanaf R915
R 915 R 778
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 1st Ave, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19467b346ef08b7bdd788c0aa599b7ad064898701c949716be4bace17d4dd4a73cec70ea86efd9b15397490b517f044f46c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R915 nouVanaf R778 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 18 1st Ave Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.976163395282 25.612249961835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang