Schilbach House
Beskrywing
Dis die ideale selfsorgverblyf vir 'n paartjie. Die kamer het 'n dubbelkamer en 'n en suite-stortkamer. Die kamer het 'n TV, yskas en 'n mikrogolfoond. Die nuwe buite-area het 'n bedekte stoep met 'n kombuisie en 'n gasstoof, volledig toegerus met alles wat jy sou benodig. Daar is 'n privaat tuin-area met 'n braaiplek en veilige parkeerplek. Daar is ook gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Goedkoper tariewe vir The White Giraffe geld gedurende die week. Doen asseblief navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie is 'n groot selfsorghuis wat modern en stylvol is. Daar is 3 dubbelkamers en 1 kamer met twee enkelbeddens. Daar is 3 badkamers, waarvan 2 en suite is en baddens en storte het. Daar is 'n 60" TV met Netflix, Disney, Youtube, ens. in die sitkamer en 'n groot eetarea. Veilige elektriese hekparkering is beskikbaar. Schilbach Huis het 'n pragtige, goed onderhoude tuin met 'n swembad en boma-braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Goedkoper pryse geld tydens die week. Doen asseblief navraag.
Huisreëls
Goedkoper tariewe vir The White Giraffe geld gedurende die week. Doen asseblief navraag.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Schilbach Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang