Successfully reported
+39

The Wild Edge - Last Light Cabin

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R1 960 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Wild Edge - Last Light Cabin bied 'n idilliese woud-toevlugsoord naby Knysna, met selfsorgkothuise wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk funksioneer. Omring deur die natuurlike skoonheid van die plaas, kan gaste hulself in 'n rustige atmosfeer verdiep, wat 'n ideale geleentheid bied om te ontkoppel van die gewoel van die daaglikse lewe en die rustigheid van die omgewing te geniet.

Last Light Cabin is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat gemaklik 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n lieflike oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n ontbyt-eiland met stoele. Dit lei verder uit na 'n etenstafel met stoele en maak oop na die leefarea wat met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel vir daardie koue nagte ingerig is.

Deur die deure van die sitkamer loop gaste uit op die lieflike patio met buitemeubels, braaigeriewe en 'n boma-braai wat oor die groen uitkyk.

Op die perseel kan gaste ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en verskeie staproetes geniet, wat bydra tot die rustigheid van die omgewing. Geleë 10 km buite Knysna, die pragtige rit deur die woud dien as die eerste stap om van die besige wêreld te ontkoppel en die toon aan te gee vir 'n werklik verkwikkende wegbreek.

Simola Golf and Country Estate is 8,8 km vanaf The Wild Edge, en Knysna Heads is 20 km weg. Die naaste lughawe is Plettenbergbaai-lughawe, 43 km van die eiendom af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 960
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Gouna Road, Gouna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb026e9e6a358364e4b0af494bbc78baf6a5f9847f5d158357cdf055018ad2395908b5886029e6643c11f8c90cfe6160df293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 4) 106 Gouna Road Gouna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98204113409 23.043400938555
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang