Successfully reported
+85

The Wild Mushroom Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Digteby Estate, Vlottenburg Road, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 197 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Wild Mushroom is slegs 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe via die N2 en die R310 geleë, en is 'n kort entjie se ry vanaf die historiese middedorp van Stellenbosch. Dit is ideaal geleë tussen bekende wynlandgoedere en restaurante. Dié Kaapse Wynland-plaashuis bied luukse Stellenbosch-verblyf op sy beste.

Verblyf is beskikbaar in 8 pragtige luukse suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elkeen vertel die verhaal van 'n spesifieke sampioenspesie. Alhoewel die dekor van elke kamer verskil, is hulle almal ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens en plasmaskerm-TV's met DStv. 'n iPod-vriendelike musieksentrum met radio, alarm en CD-speler is ook in elkeen van ons Kaapse Wynland-suites beskikbaar. Wi-Fi is oral in die hotel beskikbaar. Lugversorging, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings verseker maksimum gerief in die somer- en wintermaande.

'n Volle fynproewersontbyt, onder die prieel in die binnehof, lui die belofte van die res van die dag in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Martie V
Saam met lewensmaat
5.0
Net die beste! Pragtige plek, luuks en baie netjies. Die vertrek is net koud so in die winter, andersins is alles perfek.
Jun 2025
Raymond K
Besigheidsreis
5.0
Diens uitmuntend en sal altyd weer bespreek. Beste ligging, beste uitsig. Absoluut een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het.
Mei 2025
Augusta B
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Veilige omgewing en absolute pragtige verblyf. Definitief 10 uit 10.
Jul 2024
Bertie F
Saam met lewensmaat
5.0
Beste tyd van ons vakansie was die gastehuis. Jy kan nie verkeerd gaan nie. Het die beste tyd gehad vandat ons aangekom het tot die rydag. Was soos ko...
Sien meer
Jun 2024
Elmarie V
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige gastehuis binne 'n landgoed. Baie veilig, naby genoeg aan Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 39 Digteby Estate, Vlottenburg Road, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wild Mushroom Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 197
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Digteby Estate, Vlottenburg Road, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rtEf2ctLwK2GwDqYLJUBTFkhaNDl8Czme5xcXyDKG8U8mvk1W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 197 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 39 Digteby Estate Vlottenburg Road 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95868 18.796488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang