Successfully reported

The Wild Mushroom Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Martie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Net die beste! Pragtige plek, luuks en baie netjies. Die vertrek is net koud so in die winter, andersins is alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deoni
The Wild Mushroom Guest House
Geagte Martie, Dankie vir jou waardevolle terugvoer en wonderlike resensie. Ons waardeer jou terugvoering en sal ons bes doen om voorsienings aan te bied wat nodig is vir warmte in die kamer volgende keer. Dankie dat jy by ons gebly het en ons hoop om jou enige tyd weer te verwelkom! Vriendelike groete, Die Wild Mushroom Span

Raymond K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Diens uitmuntend en sal altyd weer bespreek. Beste ligging, beste uitsig. Absoluut een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deoni
The Wild Mushroom Guest House
Geagte Raymond, Dankie vir jou waardevolle terugvoer en wonderlike resensie. Dankie dat jy by ons gebly het en ons hoop om jou enige tyd weer te verwelkom! Vriendelike groete

Augusta B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Amazing. Veilige omgewing en absolute pragtige verblyf. Definitief 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Ons het baie tuis en veilig gevoel. 'n Heerlike ervaring in die wynland. Omgee personeel en bestuur. Baie stil omgewing en lekker gesonde ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beste tyd van ons vakansie was die gastehuis. Jy kan nie verkeerd gaan nie. Het die beste tyd gehad vandat ons aangekom het tot die rydag. Was soos konings behandel, en die kos was uit die boonste rakke. Sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Pragtige gastehuis binne 'n landgoed. Baie veilig, naby genoeg aan Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Fantasties. Ons het heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira H
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2024

Baie teleurgesteld gewees. Het nie oorgeslaap nie. Hulle het nie vir seker gemaak dat alles reg is in die kamer nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Dewald G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2020

’n Baie lekker wegbreek. Lekker gebly. Ek het die swembad en onbyt baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deoni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 197
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 197
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Digteby Estate, Vlottenburg Road, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rtEf2ctLwK2GwDqYLJUBTFkhaNDl8Czme5xcXyDKG8U8mvk1W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 197 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 39 Digteby Estate Vlottenburg Road 7613 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.95868 18.796488
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang