Successfully reported
+40

The Wilds Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wilds Lodge is 'n bekoorlike gastehuis wat in Kuruman geleë is en bied ruim en gerieflike verblyf. Dit spog met 'n rugsteunkragstelsel wat met sonkrag werk en deurlopende elektrisiteit verseker. Hierdie gastehuis is naby Mokala Mall en besienswaardighede.

Verblyf word in verskeie kamers gebied wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Die kamers het óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, óf 2 dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n vierplaatgasstoof en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke kamer lei na 'n stoep met buitesitplek.

Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is perfek vir sakereisigers of vakansiegangers en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die stad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Daleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Baie lekker, skoon en netjies gewees. Baie groot vertrek met ruim badkamer en sitkamer! Ons het baie lekker geslaap en sal beslis weer d...
Sien meer
Aug 2025
Elsabe S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Baie aangename ontvangs gewees. Plek is ruim en baie netjies gewees. Google Maps vat jou net na 'n ander adres. Die ingang na Th...
Sien meer
Jun 2025
Gabriel B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Verblyf was netjies en verwagtinge oortref.
Mei 2025
Mariëtte C
5.0
Rustig. Fantastiese verblyf. Rustige omgewing en baie vriendelike diens.
Des 2024
Monica S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Ja, heeltemal privaat, netjies en stil.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Wilds Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7556128707d10279311ced586231afd20ac7083c0ddf2b2b73ff7d48f7d57f177600e8791151392d26163bbafbca86300a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.433994383875 23.43862800249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang