Successfully reported

The Wilds Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Daleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gebly! Baie lekker, skoon en netjies gewees. Baie groot vertrek met ruim badkamer en sitkamer! Ons het baie lekker geslaap en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal beslis aanbeveel. Baie aangename ontvangs gewees. Plek is ruim en baie netjies gewees. Google Maps vat jou net na 'n ander adres. Die ingang na The Wilds Lodge is nie sigbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Verblyf was netjies en verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Comfortable. Pleasant stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Goed. Vir oornag verblyf was dit heeltemal geskik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Langelihle M
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Homely place. A very nice spacious place to stay with family, but it needs attention to detail like clean dishcloths and detergents, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mariëtte C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig. Fantastiese verblyf. Rustige omgewing en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ja, heeltemal privaat, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Volkome tevrede. Volkome tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7556128707d10279311ced586231afd20ac7083c0ddf2b2b73ff7d48f7d57f177600e8791151392d26163bbafbca86300a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.433994383875 23.43862800249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang