Successfully reported
+40

The Wilds Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R820 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wilds Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in Kuruman en bied ruim en gerieflike verblyf aan gaste. Dit spog ook met 'n rugsteunsonkragstelsel, wat 'n deurlopende elektrisiteitstoevoer verseker. Hierdie gastehuis is binne maklike toegang tot Mokala Mall en sy besienswaardighede.

Verblyf word gebied in verskeie kamers wat gemaklik tot 2, 3 of 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die kamers is gemeubileer met óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, óf 2 dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Van die kamers sluit ook 'n 4-plaat gasstoof in. Elke kamer maak oop op 'n patio met buitesitplek.

Komplimentêre WiFi en parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Hierdie akkommodasie is perfek vir werk- en ontspanningsreisigers en bied 'n rustige toevlugsoord weg van die bedrywige stad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Daleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly! Baie lekker, skoon en netjies gewees. Baie groot vertrek met ruim badkamer en sitkamer! Ons het baie lekker geslaap en sal beslis weer d...
Sien meer
Aug 2025
Elsabe S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis aanbeveel. Baie aangename ontvangs gewees. Plek is ruim en baie netjies gewees. Google Maps vat jou net na 'n ander adres. Die ingang na Th...
Sien meer
Jun 2025
Gabriel B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Verblyf was netjies en verwagtinge oortref.
Mei 2025
Mariëtte C
5.0
Rustig. Fantastiese verblyf. Rustige omgewing en baie vriendelike diens.
Des 2024
Monica S
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag. Ja, heeltemal privaat, netjies en stil.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Wilds Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Poolman Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7556128707d10279311ced586231afd20ac7083c0ddf2b2b73ff7d48f7d57f177600e8791151392d26163bbafbca86300a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 35 5 1 4 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.433994383875 23.43862800249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang