Successfully reported

The Willow Tree Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Estefan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlik en skoon. Die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Alani was vreeslik gaaf en het ons op die hande gedra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Hartlike ontvangs, puik toegeruste geriewe, pragtige tuin. Alani het ons hartlik ontvang al het ons laat gearriveer, die winterlakens was vir seker 'n pluspunt en silwerskoon badkamer. Haar geloof en meelewing was 'n riem onder die hart en het ons dadelik tuis laat voel. Die ligging is onverbeterlik, veral in die lig van ons wat baie vroeg by Anchron hospitaal moes aanmeld die volgende oggend. Sal hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstaande diens en gasvry! Gaan vir seker weer daar bly in die toekoms. Alani van The Willow Tree Guesthouse is meer as 'n gasvrou. Ons het uitstaande diens ontvang. Alani het ook vir ons plek bespreek by 'n restaurant. Ons sal vir seker weer by hierdie gastehuis tuis gaan. Baie dankie Alani!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose-mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie vriendelike diens. Baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie spasievol. Baie lekker gebly en die kamers is baie spasievol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbhekiseni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Marvelous and the tranquillity. Anne prepares delicious breakfast. Excellent and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag
5.0
Feb 2025

Aangename en baie luukse verblyf. Dit was baie lekker en 'n verfrissende ervaring om in 'n lugversorgde kamer in te loop na amper 700 km op motorfietse met baie warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

‘n Goeie ervaring. Ons sal weer daar bespreek indien nodig. Dit was 'n goeie ervaring. Die ligging is uitstekend en die diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richelle P
1 nag
5.0
Jan 2025

Gasvry. The Willow Tree Guesthouse was baie gasvry en tegemoetkomend gedurende ons besoek aan hulle. Kamers en fasiliteite was baie netjies, en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDczMjFjLWE2NDQtNGUyYi04MzNjLTA2NDdkNTc4ZDUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 33 Dr Yusuf Dadoo Ave Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.840864359432 26.666761951065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang