Successfully reported
+40

The Willow Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat instansie wat gerieflike verblyf teen mededingende tariewe bied. Dit is gerieflik geleë oorkant Life Anncron Hospitaal en is ideaal geleë vir gaste wat familie of vriende in die hospitaal besoek. Hetsy vir besigheid of ontspanning, gaste is verseker van 'n hartlike ontvangs.

Verblyf word gebied in 5 luukse kamers met 'n individuele tema. Elke kamer bied rustige privaatheid en is sorgvuldig versier. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Tariewe vir hierdie kamers sluit 'n volledige Suid-Afrikaanse ontbyt in.

Boonop is daar een selfsorg-eenheid vir gesinne van tot 4 gaste. Die eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, en sluit 'n en suite-slaapkamer en 'n volledig toegeruste kombuis in. Ontbyt vir die gesinseenheid kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Gaste kan die swembad (met swemhanddoeke voorsien) en braai-lapa-area geniet, of in die pragtige tuin ontspan. Daar is ook 'n oerwoudgimnasium en 'n trampolien om die kinders te vermaak.

The Willow Tree Guest House en sy personeel is daartoe verbind om vriendelike diens te lewer en die ekstra myl te loop om jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Estefan T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en skoon. Die plek was netjies.
Okt 2025
Anton S
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Alani was vreeslik gaaf en het ons op die hande gedra.
Jul 2025
Esmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs, puik toegeruste geriewe, pragtige tuin. Alani het ons hartlik ontvang al het ons laat gearriveer, die winterlakens was vir seker 'n...
Sien meer
Jun 2025
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande diens en gasvry! Gaan vir seker weer daar bly in die toekoms. Alani van The Willow Tree Guesthouse is meer as 'n gasvrou. Ons het uitstaand...
Sien meer
Mei 2025
Rose-mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie vriendelike diens. Baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Willow Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDczMjFjLWE2NDQtNGUyYi04MzNjLTA2NDdkNTc4ZDUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 33 Dr Yusuf Dadoo Ave Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.840864359432 26.666761951065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang