Successfully reported
+40

The Willow Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied. Die gastehuis is gerieflik geleë, net oorkant die Life Anncron Hospitaal so dit is ideaal vir gaste wat vriende of familie in die hospitaal besoek. Sakereisigers en vakansiegangers kan almal verseker wees van 'n hartlike verwelkoming.

Verblyf word aangebied in 5 luuks ingerigte kamers wat elk hul eie individuele tema het. Elke kamer bied privaatheid en is noukeurig versier. Al die kamers het en suite-badkamers, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Tariewe vir hierdie 5 kamers sluit 'n volledige Suid-Afrikaanse ontbyt in.

Daar is een selfsorg-eenhede vir gesinne van tot 4 gaste. Twee van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n volledige kombuis. Ontbyt vir die gesinseenhede kan teen ekstra koste gereël word.

Gaste kan die swembad en braai-lapa geniet of ontspan in die pragtige tuin. Daar is ook 'n klimraam en 'n trampolien vir kinders.

Die Willow Tree Guesthouse se personeel streef daarna om vriendelike diens te bied en hulle doen die ekstra bietjie om seker te maak dat jou verblyf absoluut onvergeetlik is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Estefan T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik en skoon. Die plek was netjies.
Okt 2025
Anton S
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Ons het heerlik gebly. Alani was vreeslik gaaf en het ons op die hande gedra.
Jul 2025
Esmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs, puik toegeruste geriewe, pragtige tuin. Alani het ons hartlik ontvang al het ons laat gearriveer, die winterlakens was vir seker 'n...
Sien meer
Jun 2025
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstaande diens en gasvry! Gaan vir seker weer daar bly in die toekoms. Alani van The Willow Tree Guesthouse is meer as 'n gasvrou. Ons het uitstaand...
Sien meer
Mei 2025
Rose-mari P
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie vriendelike diens. Baie netjiese plek. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Willow Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 Dr Yusuf Dadoo Ave, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDczMjFjLWE2NDQtNGUyYi04MzNjLTA2NDdkNTc4ZDUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 33 Dr Yusuf Dadoo Ave Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.840864359432 26.666761951065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang