Theebos Self-Catering Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Theebos Selfsorgwoonstel is in die stil woonbuurt Strand-Noord geleë. Die eiendom lê op die oewer van die Lourensrivier en kyk uit oor Strand-gholfbaan en is net 5 minute se stap vanaf die strand en gewilde branderplankry-plek.
Die selfsorgwoonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed op die boonste mezzanine-vloer asook 'n badkamer, oopplan-leefarea en -kombuisarea. Kwaliteit linne en handdoeke word tydens jou verblyf voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi-toegang in.
Treehouse @ Theebos is 'n pragtige tuinwoonstel op dieselfde perseel, met slaapplek vir tot 2 mense. Dit beskik oor 'n dubbelslaapkamer en 'n en suite-badkamer, asook 'n oopplan-leefarea en -kombuisie.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel tydens jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Theebos Self-Catering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 142 Grey Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang