TheLAB Franschhoek
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Nerina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 860 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
theLAB Franschhoek is in Franschhoek en bied verblyf met die nuutste geriewe aan sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf het'n minimalistiese styl en bied aan gaste 'n onvergeetlike en ontspanne ervaring.
Verblyf word aangebied in 11 ruim en moderne kamers op 'n B&B-basis. Ervaar die nuutste tuis-outomatiseringstegnologie in die kamers en beheer die ligte en musiek met jou stem. Elke kamer het perkallinne en sagte handdoeke. Die meeste kamers het lugversorging, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Drankies kan op die stoep en swembad se dek bedien word.
Die gastehuis het dek met 'n uitsig op die berg, waar gaste kan ontspan op een van die sonstoele rondom die swembad of in die Jacuzzi. Fietse is te huur.
Besoek een van die vele wynplase in die omgewing, vir wynproe of 'n ontspannende middagete, of stap die berg op.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Nerina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink TheLAB Franschhoek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Nerina Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang