Successfully reported

Thornhill Safari Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Het die naweek baie geniet. Ons naweek was fantasties. Sean en Merle was baie gasvry. Die diens was puik en die kos voortreflik. Sal definitief weer gaan kuier en Thornhill aan vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2020

Personeel vriendelik. Etes uitstekend Sal beslis aanbeveel

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2018

Nie wat ek gedink het nie. Ons het lekker gebly en Charmaine was 'n fantastiese gasvrou gewees, maar die lodge was nie wat ons ingedagte gehad het met die dat Safari deel gevorm het van die Lodge se naam. Alhoewel ons die naweek geniet het, het ons nie waarde vir geld ontvang nie. Ons het baie geld betaal vir slaapplek en etes en dis al. Dis nie jou tipiese lodge wat wildritte insluit is nie. Die kamers is nie op standaard teenoor die geld wat betaal word nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Merle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 285
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 285
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 3 285
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 144 of the Farm Guernsey 81 KU, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa906a961d52da530a8e12bff8fcee5e423afb9517beae5d98eeb05b3a8070b9b322f41b815dd8d5fcb97db5646019aeb032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 285 per nag, vir 1 mens 4 5 1 5 Portion 144 of the Farm Guernsey 81 KU Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -24.52699329212 31.115775704384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang