Three Olives Guest House
Beskrywing
Daar is 4 luukse kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Verder is hier gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukse geriewe in elke kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
- 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
- Kinders van 0 tot 12 jaar bly gratis.
- Kinders van 13 tot 18 jaar betaal R350.
Die swembad is gedurende die somerseisoen van 10:00 tot 17:00 beskikbaar.
Daar kan ook vervoer vir gaste vanaf en na die lughawe en Gautrein gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank waarop 2 volwassenes of 2 kinders kan slaap. Hierdie kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Kinderbeleid:
- 'n Bababed is op versoek beskikbaar.
- Kinders van 0 tot 12 jaar bly gratis.
- Kinders van 13 tot 18 jaar betaal R350.
Die swembad is gedurende die somerseisoen van 10:00 tot 17:00 beskikbaar.
Daar kan ook vervoer vir gaste vanaf en na die lughawe en Gautrein gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Winston Road and Ireland Avenue, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang