Successfully reported

Three Thymes Inn

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Valerian
Rates displayed are on a room-only basis.
Saffron
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Kontak asb. die gastehuis om te reël.

Die gastehuis is met 'n kragopwekker en sonkrag toegerus en sal nie deur kragonderbrekings of beurtkrag geraak word nie.

Verwarmers word nie by die gastehuis toegelaat nie.

Geen ekstra toestelle of toerusting word by die gastehuis toegelaat nie.

Gaste moet asb. hul waaiers afskakel wanneer hulle die kamer verlaat.

Rook is streng verbode.

Troeteldiere met goeie maniere word op die perseel toegelaat, maar dit moet vooraf gereël word.

Selfsorgopsies in die dubbelkamers bestaan uit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.

Selfsorgopsies in die kothuise bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof.

Braaigeriewe is beskikbaar. Vuurmaakhout is op die perseel te koop.

'n Funksielokaal met plek vir 10 tot 40 mense is ook op die perseel beskikbaar. Bespreek dit asb. direk met die gastehuis.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Hou asb. geraasvlakke laag. Die gastehuis sal nie enige oormatige gedrag duld nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 095
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 28B, Tierpoort, Pretoria East, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0eab081896560d787205f1b42457f647ed84b7b65e2342261b57d88ffd79f50786115b35950717830fa3b7e4e2545c4ae5ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Plot 28B Tierpoort 0035 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.89668988649 28.389604021984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang