Successfully reported

Three Tree Hill Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yvette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Stil en rustig. Rustige, stil verblyf. Kos is lekker, maar daar is nie keuses nie. Geen TV. Internet werk net in publieke area. Staf is baie vriendelik. Redelik ver om te ry na aktiwiteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cheryl
Three Tree Hill Lodge
Dankie vir u eerlike resensie. Ons is jammer dat daar sekere aspekte was wat u nie geniet het nie. Ons werk aan 'n beter internetverbinding, maar ongelukkig kies ons om nie televisies in die kamers te hê nie om meer buitelug-ervarings vir ons gaste aan te moedig. Ons bedank u dat u gekies het om by ons te bly. Groete, Cheryl (lodge-eienaar)

Denton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2013

Was `n besondere en baie spesiale plek om oor te bly. Een van die mooiste plekke waar ons al oorgebly het. Mense was baie vriendelik en die huisies was net asemrowend mooi met die mooiste uitsigte. Sal verseker weer soontoe gaan. :)

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R12 834
R 12 834 R 8 984
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R12 834
R 12 834 R 8 984
per nag, vir 2 mense
Vanaf R12 834
R 12 834 R 8 984
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein Farm, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlZDE4ZDRkLTRmY2ItNGZkZi04MWU0LWY5NzhhM2YwNWMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 834 nouVanaf R8 984 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Rhenosterfontein Farm Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.661555555556 29.487111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang