Successfully reported

Three Tree Hill Lodge

Dubbel/2-enkelbedkothuis
Vanaf R12 834
R 12 834 R 8 984
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuise het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n privaat stoep is ook beskikbaar. Die kamers word deur 'n steil paadjie na die hooflodge bereik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Doen asseblief navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike fasiliteite.

'n Gemeenskaps- en Bewaringsheffing van R250 per volwassene per nag en R150 per kind per nag sal vereis word.

Tariewe eksklusief alle begeleide aktiwiteite, bergfietshuur, winkelaankope, alle drankies insluitend skemerkelkies en drankies na ete, wasgoed, kinderoppasser en die gemeenskaps- en bewaringsheffing.

Let asseblief daarop dat daar 'n 3 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die Kiplings-gesinskothuis is geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme. Die badkamer is aangepas vir mense met beperkte mobiliteit, met rolstoeltoegang tot die stort, leunings en 'n opvoustoel.

Geen kinders onder 8 jaar oud word in Churchills Cottage toegelaat nie as gevolg van die hoë balustrade en onbedekte swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Kliplings Gesinskothuis
Vanaf R13 576
R 13 576 R 9 504
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié Gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens sowel as 'n stapelbed vir 2 kinders het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Dié eenheid het 'n kaggel en is met 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n knus sitarea wat na die stoep lei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Doen asseblief navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike fasiliteite.

'n Gemeenskaps- en Bewaringsheffing van R250 per volwassene per nag en R150 per kind per nag sal vereis word.

Tariewe eksklusief alle begeleide aktiwiteite, bergfietshuur, winkelaankope, alle drankies insluitend skemerkelkies en drankies na ete, wasgoed, kinderoppasser en die gemeenskaps- en bewaringsheffing.

Let asseblief daarop dat daar 'n 3 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die Kiplings-gesinskothuis is geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme. Die badkamer is aangepas vir mense met beperkte mobiliteit, met rolstoeltoegang tot die stort, leunings en 'n opvoustoel.

Geen kinders onder 8 jaar oud word in Churchills Cottage toegelaat nie as gevolg van die hoë balustrade en onbedekte swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Churchills Kothuis
Vanaf R16 290
R 16 290 R 11 403
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n yskas, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en 'n privaat swembad is beskikbaar. Dié kothuis het 'n kaggel, stoep en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Doen asseblief navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike fasiliteite.

'n Gemeenskaps- en Bewaringsheffing van R250 per volwassene per nag en R150 per kind per nag sal vereis word.

Tariewe eksklusief alle begeleide aktiwiteite, bergfietshuur, winkelaankope, alle drankies insluitend skemerkelkies en drankies na ete, wasgoed, kinderoppasser en die gemeenskaps- en bewaringsheffing.

Let asseblief daarop dat daar 'n 3 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die Kiplings-gesinskothuis is geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme. Die badkamer is aangepas vir mense met beperkte mobiliteit, met rolstoeltoegang tot die stort, leunings en 'n opvoustoel.

Geen kinders onder 8 jaar oud word in Churchills Cottage toegelaat nie as gevolg van die hoë balustrade en onbedekte swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Burchells Kothuis
Vanaf R16 290
R 16 290 R 11 403
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié Gesinskothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens sowel as 'n stapelbed vir 2 kinders het. Die eerste badkamer het beide 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die eenheid het 'n kaggel en is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi, 'n stoep, privaat swembad en braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Middagete ingesluit
Aandete ingesluit
Huisreëls

Doen asseblief navraag vir verdere inligting rakende die rolstoelvriendelike fasiliteite.

'n Gemeenskaps- en Bewaringsheffing van R250 per volwassene per nag en R150 per kind per nag sal vereis word.

Tariewe eksklusief alle begeleide aktiwiteite, bergfietshuur, winkelaankope, alle drankies insluitend skemerkelkies en drankies na ete, wasgoed, kinderoppasser en die gemeenskaps- en bewaringsheffing.

Let asseblief daarop dat daar 'n 3 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die Kiplings-gesinskothuis is geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme. Die badkamer is aangepas vir mense met beperkte mobiliteit, met rolstoeltoegang tot die stort, leunings en 'n opvoustoel.

Geen kinders onder 8 jaar oud word in Churchills Cottage toegelaat nie as gevolg van die hoë balustrade en onbedekte swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R12 834
R 12 834 R 8 984
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein Farm, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlZDE4ZDRkLTRmY2ItNGZkZi04MWU0LWY5NzhhM2YwNWMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 834 nouVanaf R8 984 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Rhenosterfontein Farm Bergville 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.661555555556 29.487111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang