Tibani Nature Reserve Campsite
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
- Gaste moet hul eie insekweerder, vuuraanstekers en vuurmaakhout saambring.
- Gaste kan hout op die perseel koop indien daar vooraf gereël word.
- Ongelukkig word vierwielmotorfietse nie toegelaat nie.
- Gedeeltes van die Botterboomhuisie word met trappe bereik en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors sal dit moeilik vind. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 
- Beperkte selfoonopvangs is in sekere areas van Tibani Natuurreservaat beskikbaar. 
- Troeteldiere word nie toegelaat nie. 
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: Ouberg Pass, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang