Successfully reported

Tibani Nature Reserve

Botterboomhuisie
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Botterboomhuisie is 'n dubbelverdiepinghuisie en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 12 V-krag om 'n selfoon of skootrekenaar te laai. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaat-gasstoof, gas-yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die toonbank geniet word. Gaste kan in die sitarea voor die knus kaggel ontspan. Die huis lei na 'n dek met 'n ingeboude braai, 'n sonverhitte plonspoel en 'n uitsig oor die omgewing.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie insekweerder, vuuraanstekers, sowel as hul eie brandhout saambring.
Hout kan met vooraf reëlings op die perseel gekoop word.
Ongelukkig word vierwielmotorfietse nie toegelaat nie.
Dele van die Botterboomhuisie word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, en voertuie met laeprofielbande en/of sportmotors sal probleme ondervind. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Beperkte selfoonontvangs is beskikbaar in sekere areas van die Tibani Natuurreservaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouberg Pass, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c9c59e9ba6e2e371816702c1b5409af2d13c82a56a600c524498157ad7f256844f9e65aa0df3884549b8c5c6a81bd2fe53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.7529722837 20.257619915723
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang