Tides
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3899 Diastella Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Tides bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Bettysbaai, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en toilet het. Een van die badkamers het 'n bad ook.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 7 wat aan die kombuis grens.
Die sitarea het gemaklike sitplek en spog met asemrowende berguitsigte.
Buite is daar 'n groot balkon met Weber-braaigeriewe en plek om te eet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 499
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3899 Diastella Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3899 Diastella Street, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang