Boonsteplaas Farmstay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rondawel 1
- Selfsorg
- Rondawel 2
- Selfsorg
Huisreëls
Geen musiek word toegelaat nie. Diere mag nie sonder toestemming of toesig gevoer word nie. Die natuur moet gerespekteer word – geen rommelstrooiing of skade aan die omgewing of wildlewe nie. Hekke moet te alle tye toe gehou word. Rook word nie in die kamers toegelaat nie. Gedurende hoë brandrisiko-periodes kan braaivleisvure beperk word. Maaltye is teen 'n bykomende koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: P124-1, Nooitgedacht Farm, Swartruggens, 2835, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang