Successfully reported
+34

Tintshaba Safaris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tintshaba Safaris bied selfsorgverblyf en is geleë op 'n privaat gedeelte van Silonque Farm, slegs 7 km vanaf Phalaborwa. Die lodge bied gaste 'n rustige wegbreek-ervaring.

Verblyf by Tintshaba Safaris sluit 'n dubbelverdieping rondawel in. Die rondawel kan tot 4 volwassenes akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Hierdie eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige toestelle vir maaltydvoorbereiding en kook. Die sitkamer lei na 'n patio met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en privaat boma met 'n braai en kaggel.

The Stables is nog 'n eenheid wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slaapbank. Hierdie eenheid bestaan uit 2 slaapkamers met aparte badkamers wat lei na buitestorte, en beskik ook oor 'n volledig toegeruste kombuis. Die sitkamer maak oop na die vermaaklikheidsarea, wat 'n privaat boma met 'n braai en kaggel insluit.

Veilige parkering is beskikbaar vir voertuie.
Krag word voorsien deur sonkrag en 'n rugsteunkragopwekker. Tintshaba Safaris is ook die ideale basis vanwaar om omliggende besienswaardighede soos die Masorini Argeologiese Terrein, 23 km weg, en die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek, slegs 11 km weg, te verken. Gaste kan ook 'n bootvaart op die Olifantsrivier geniet en die kans kry om die Groot Vyf met sonsondergang te sien drink.

Let asseblief daarop: Beide eenhede is selfsorg. Rook is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Ontbyt kan op versoek gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Gaste dink Tintshaba Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce209f59fe1b723864a7b92b6a291081e064167ba236d261881a7724796d182c663d9bfe2014ef441dc259acc1c6e542fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Silonque Farm Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.884376797758 31.114783537972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang