Successfully reported

Tintshaba Safaris

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie baie lekker. Sonja en haar man is wonderlike mense, baie vriendelik en besorg. Hulle het vir ons baie tuis laat voel, dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aminda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Heerlike, rustige atmosfeer. Dit was baie lekker om in 'n rustige, losstaande eenheid te bly. Fantastiese lekker stoep, heerlike lugreëling en lekker boma en swembad. Ideaal vir 'n kuier saam met vriende/ familie in die wildtuin. Sonja was baie gasvry en vriendelik. Elke dag se skoonmaakdienste was heerlik

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Puik, puik, puik! Ons het elke oomblik geniet. Uitstekende akkommodasie, geriewe en puik gasheer en gasvroupaar. Sonja en Marcus - julle is tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vans G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Alles was perfek, baie dankie! Ek was daar vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

'n Wonderlike plek om weg te breek van elke dag se gejaag. Tintshaba Safaris is skoon, netjies en ten volle toegerus. Die personeel is vriendelik en gaan uit hul pad om seker te maak jy voel welkom. Dit is die perfekte plek om weg te breek van die gejaag van elke dag, geleë in die bos; tog naby genoeg aan 'n dorp as jy enige iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Lekker rustig en vriendelike omgewing. Ons sou graag langer wou bly. Die diens was vriendelik en bo gemiddeld. Tintshaba het ons verwagtinge oortref met netheid en ligging en vriendelikheid van almal en die verblyf was goeie waarde vir geld. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan E
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2019

Fantastiese plek om te bly en maklik om te vind. Was daar vir besigheid, en die lodge was maklik om te vind en naby die stad vir my vergaderings. Sal weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silonque Farm, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce209f59fe1b723864a7b92b6a291081e064167ba236d261881a7724796d182c663d9bfe2014ef441dc259acc1c6e542fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Silonque Farm Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.884376797758 31.114783537972
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang