Successfully reported

Tiny Retreat on Third

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Christel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

100% tevrede. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Warm, comfortable, beautiful space! We loved, loved, loved Tiny Retreat. When we got home, the kids reckoned we were at the wrong place as they wanted to go back! It was safe, secure and comfortable. It is beautifully decorated with everything you could possibly need. A lot of thought has gone into creating the space. Kudos to all! We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mikhail G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Lovely place. Will book again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Sal weer kom. Baie lekker gebly, netjies, skoon en gerieflik. Die plekkie was netjies, twee blikkies sappie op die bed en die koffie het alles mens dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ray-jean W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Die netjieste plek ooit! Kort net 'n wasgoedrakkie. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Clarise
Tiny Retreat on Third
Bly jy het lekker gebly. Jammer, die wasgoedrakkie is in die spaarkamer kas gebêre en die wasmasjien is wel ook 'n washer en dryer. Hoop om jul weer te huisves. Mooi bly.

Franci D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Home away from home - kan dit nie in beter woorde beskryf nie! Wat 'n oulike plekkie. Het dadelik 'n rustige atmosfeer ervaar toe ons daar kom. So goed ingerig en toegerus vir al die lede van die gesin. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by julle kuier. Die speelgoedkis was so oulik! Dankie vir die gasvryheid en selfs die boodskappe om seker te maak dat ons veilig gereis het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nkosinathi X
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Wonderful. Wonderful, we especially loved the decor and creativity that went into creating such a lovely place. The coffee is to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Clarise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 3de Laan, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6056, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e79caeba728cb66f8defb8ea51ab185e88e2769705c17d84ae56968c37595b97a43d174cb8fb1663aa2d28e8901c7379cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 3de Laan Walmer 6056 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.979242681891 25.60786828618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang