Tiny Retreat on Third
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg eenheid vir 4 persone.
Ons vra 'n ekstra bedrag van R195 per nag vir troeteldiere om ook hier tuis te gaan. (Dit sluit in 'n gerieflike bed, water bakkie en 'n bederfie)
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat hierdie eenheid deel is van 'n woonstelblok. Ons versoek vriendelik dat geraasvlakke tot die minimum beperk word om 'n aangename omgewing vir alle inwoners te verseker.
Ongelukkig sal ons 'n faktuur moet uitreik vir enige skade aan toerusting, meubels, linne of dekor. Al ons items moet met sorg en respek behandel word.
Wanneer jy die voordeur oopmaak, neem asseblief die wind in ag en gebruik die grendel en deurstop wat voorsien is om skade te voorkom.
Ons hef 'n addisionele fooi van R195 per nag vir troeteldiere om hier tuis te voel. Dit sluit 'n gemaklike bed, waterbak en 'n bederf in.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 3de Laan, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6056, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang