Tinyiko Game Lodge
Beskrywing
Elke chalet is luuks ingerig en bied ’n uitsig oor die watergat. Elke chalet het ’n koninggrootte-bed, ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak en ’n sitarea met ’n kaggel. Elke chalet het groot hout-skuifdeure wat na ’n privaat uitkykdek lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
- Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag oor die toestand van die pad doen voordat die bespreking gemaak word.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode.
- Etes kan teen ’n ekstra fooi by die restaurant op die perseel geniet word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 24 of Farm Leeuwdraai, Off R573/Bronkhorspuit Road, Dinokeng North, 0150, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang