Successfully reported

Tiree B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jacoline B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustig, veilig, baie netjies en ongelooflik stylvol! Ons verblyf by Tiree B&B was fantasties. Alles was ongelooflik netjies, skoon en sommer net regtig pragtig. Ons kan Tiree B&B 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Tiree B&B
Dankie vir hierdie vyfster-resensie en aanbeveling vir Tiree B&B. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Warm regards, Bernadine

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lieflike B&B met 'n heerlike ontbyt. Ons het in Johannesburg gekuier en by Tiree B&B oorgeslaap. Ons het baie lekker gebly. Ons gasvrou het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Pragtige tuin met swembad. Veilig, netjies met alles wat nodig is. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Goed. Gasvrou was vriendelik, die blyplek is netjies, die bed is baie sag en gemaklik. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent location, oasis in the city suburbs. If you need a place to stay in the NW suburbs of Sandton, this is an ideal spot. The hostess is welcoming and accommodating. The beds are comfortable, the rooms are neat and spacious, and breakfast is enjoyable. I will be staying there in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Tiree B&B
Thank you for this review. We are so pleased you had such a great stay and we look forward to your next visit. Best wishes, Bernadine

Schalk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Very clean and professional. Owner is very firendly and accommodating. Place is as neat as a pin. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Tiree B&B
Many thanks for this review Schalk. It was a pleasure hosting you and we look forward to seeing you again. Warm regards, Bernadine.

Chad R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Comfortable and cozy. We stayed at Tiree B&B over a long weekend and our stay was excellent. Bernadine is a wonderful host and runs a very comfortable and clean B&B. The location was great for us and we were surprised on our arrival when we were kindly upgraded to the Luxury Wild Thyme room. It was spacious and well decorated and the bathroom was amazing. I would definitely stay at Tiree again when I am back in Joburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Tiree B&B
Thank you so much for taking the time to write this lovely review of your stay with us at Tiree B&B. It was our pleasure to be able to offer you a little surprise and extra spoil with the upgrade. Hope to see you again soon. Bernadine

Elisha L
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Baie gerieflik, veilig en goeie waarde vir jou geld. Die gasheer/-vrou is baie aangename en hulpvaardige mense. Clover Cottage is skoon en netjies met pragtige dekor. Daar is goeie sekuriteit op die erf. Daar is ook 'n pragtige tuin om in te ontspan. Die plek is goed geleë vir ons doeleindes. Ons wou naby Fourways gewees het. Ons het ook 'n baie lekker ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie rustige area met aangename mense! Baie gasvry! Baie behulpsaam as jy nog nie in die area was nie. Ek sal die plekkie aanbeveel as jy rustigheid soek, maar tog naby aan die woelige stad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2018

Baie goed en gemaklik. Baie goeie verblyf, sal hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadine
Tiree B&B
Thank you so much for this wonderful review. We enjoyed meeting you and hosting you and look forward to your next visit with us. Warm wishes, Bernadine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Balmoral Avenue, Bryanston Extension 8, Johannesburg, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGR2pDOVxWgAjClOZaZ5q84eSMHcioTz4jV4JB7XIwuTmRLVTT7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 13 Balmoral Avenue Bryanston Extension 8 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.051684088697 27.992190420628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang