Tonquani Oak Tree Cottage
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor twee slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met twee enkelbeddens. Dit sluit 'n groot badkamer met 'n instapstort in. Die volledig toegeruste kombuis het 'n skottelgoedwasser en wasgoedgeriewe. Die eenheid is volledig gemeubileer en word voorsien van beddegoed en handdoeke. Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Spesiale voorwaardes vir besprekings tussen 15 Desember en 15 Januarie: 1 maand se kansellasiekennisgewing geld.
Partytjies en geleenthede word slegs met vooraf reëling toegelaat.
Gaste mag nie in die kothuise rook nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Cherry Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang