Tonquani Cottage 1
Beskrywing
Die kothuis van 80 m² bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond en 'n Nespresso-koffiemasjien. Die leefarea lei na 'n privaat tuin met sonstoele en 'n ingeboude braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Spesiale voorwaardes vir besprekings tussen 15 Desember en 15 Januarie: 1 maand-kansellasiekennisgewing geld.
Partytjies en geleenthede word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Rook word binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 1 Cherry Lane, Knynsa, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang