Tornyn 24
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 563R1 407 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tornyn 24 is 'n selfsorghuis in Struisbaai, 'n bekoorlike vissersdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die huis is slegs 1,5 km vanaf die hoofswemstrand en 800 m vanaf die naaste strandfront geleë.
Die huis het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en toilet. 'n Enkelbed word in die leefarea voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Die huis het 'n binnebraaikamer.
Die braaikamer maak oop op 'n lieflike houtdek. Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien dit vooraf gereël word aangesien die huis 'n omheinde tuin het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn 24 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang