Towerkraaltjie Caravan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tentkampeerplekke
- Kampeerplek
- Karavaankampeerplekke
- Kampeerplek
Huisreëls
Doen asb. navraag oor ekstra gaste. Ekstra gaste sal per persoon ekstra moet betaal.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen musiek of geraas ná 20:00 nie.
Wasmasjiene van 3 kg en kleiner word toegelaat. Gebruik water spaarsamig weens die waterskaarste.
Daar is 'n groot wassery by Mountain View B&B te Albertstraat 15, Ladismith, met baie billike tariewe.
Sonkrag word hoofsaaklik gebruik.
Gebruik asb. elektrisiteit na sononder, veral tydens beurtkrag.
Moet asb. nie die eienaar se honde voer nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Towerkraaltjie, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang