Town Lodge Umhlanga
- Kapasiteit: 308 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 239 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Umhlanga is op die hoek van Umhlanga Ridge-boulevard en Meridian-rylaan in Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal. Town Lodge Umhlanga het 'n opgekikkerde identiteit en is 'n plek waar gaste kan kuier en ontspan.
Die hotel het verskeie kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en en suite-badkamers met storte. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis in. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is vir gaste met gestremdhede geskik.
Die hotel verwelkom gaste by 'n hernude ontwerpkonsep wat oor 4 verdiepings strek en bevat, soos met alle CLHG-eiendomme, kamers wat ontwerp is om aan die spesiale behoeftes van gaste met gestremdhede te voldoen. Ander noemenswaardige kenmerke sluit 2 raadsale wat onderskeidelik plek vir 16 en 14 mense het, 'n restaurant, swembad en parkeerplekke vir 110 motors in.
Die lodge is naby die strand, Gateway Theatre of Shopping en Durban, en is net 15 minute van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Town Lodge Umhlanga het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 308 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Umhlanga Ridge Boulevard and Meridian Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang