Successfully reported

Tranquil Nest

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat die verblyf met trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababed is beskikbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Lugbraaiers word nie toegelaat nie.
Geen haardroërs word toegelaat nie.
Geen strykysters word toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Rook en of vape is binne die eenheid verbode.
Hou asb. die deure en vensters te alle tye toe om te verhoed dat bobbejane en ape toegang kry.
Moenie die bobbejane en of apies voer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 64 Utopia Nature Estate, Bojanala, Rustenburg, 0400, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083272b77788b14d9b2b56be187855ce71696bafb1cd73e1d4c520fc37335a7cab89f8cdd9905f683a0a050cfd5f2cb493e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Unit 64 Utopia Nature Estate Bojanala 0400 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.825719492031 27.47927679286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang