Successfully reported
+8

Tranquil Secure Coastal Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 George Street, 36 Little Greece, George Park, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tranquil Secure Coastal Apartment is 'n selfsorg-eenheid in Strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende en is stapafstand vanaf strande en Heidelberg Gholfklub. Maksimum 4 gaste word toegelaat.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en lei na die sitarea met rusbanke en 'n slim-FHD-TV met beperkte OpenView-kanale. Daar is onbeperkte WiFi en 'n slim-TV en gaste kan dus by Netflix en ander apps inteken met hul eie besonderhede. Gaste kan ook op die balkon uitspan, maar rook is verbode op die perseel en balkon.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar in een oop parkeerplek binne die mure van die kompleks by die besoekersparkeerplek en een aangewese enkelmotorhuis vir die eenheid. Die verblyf is naby die Universiteit Stellenbosch, Jonkershoek Natuurreservaat en Kaapstad Internasionale Lughawe. Dit is ook naby winkels, restaurante en kroeë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 65 George Street, 36 Little Greece, George Park, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil Secure Coastal Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 George Street, 36 Little Greece, George Park, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bce72dda00fa614508a7bf63d07ab48831573cf7f7daa36fc7a8bfcf70ea2d6cd6b8d78af8cdbf91046e7b83f72a9a8352d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 65 George Street 36 Little Greece 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.118812816321 18.841072069064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang