Tranquil Shores
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 844 8ste Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Tranquil Shores is op die strandfront in Wildernis op die Tuinroete geleë.
Die gastehuis beskik oor 5 unieke kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ander geriewe soos braaigeriewe, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 844 8ste Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Tranquil Shores het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 844 8ste Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang