Successfully reported

Tranquility

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Erica F
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Our stay was amazing! We had such a lovely stay. The name Tranquillity described our stay perfectly. The house was big enough to accommodate all of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clifford
Tranquility
Hallo Erica. Thank you so much for our review. Much appreciated. You were great guests and left the property well taken care of. I'm constantly striving to improve and I'm very appreciative of your review. Please do visit again. Regards. Cliff.

Clint P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

It was amazing and beautiful. The stay was amazing, the owner was very helpful and friendly, the house was nice with amazing views. Would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clifford
Tranquility
Hi Clint. Thank you so much! And thanks for being a wonderful guest. Regards. Cliff.

Georgina B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Tranquility, peaceful, at home and much more. It was amazing and very easy-going access place. Everything was beautifully laid out. We felt right at home and did not want to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Saam vriende gewees. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desiré S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2025

Very relaxing. We had a great time even though we ended up being ill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehann V
Lang verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Lekker gekuier, maar daar is genoeg klagtes rakende die huis. Ons het heerlik gebly. Maar die huis kon beslis skoner gewees het. Die vorige mense se vullissakke was nie verwyder nie en het ongelooflik sleg geruik. Die kussings op banke en beddens kan doen met 'n was. Die gordyne is stukkend en hang nie eens reg in die spore nie. Begroot asb. op 'n kragrekening. Ons was bedags nooit by die huis nie en die krag was amper duurder as ons eie sin per maand. Ons was maar 10 dae daar. Dis belaglik. Daar kort geweldig baie eetgerei in die kombuis. Ons moes skerp messe ens. gaan koop. Daar is geen skerp sny- of steakmesse nie. Die braairoosters is werklik vieslik en op. Jy moet vir alles ekstra betaal, bv. DStv, krag en die skoonmaak het ons R650 x 2 gekos en dan was alles nie eens behoorlik skoon nie. Van die buitedeure het nie sleutels nie. Jy stoot dit sommer net oop terwyl dit gesluit is. Kombuiswasbakke se proppie seël nie wanneer jy skottelgoed was nie. Van die kamers se storte en wasbakke is verstop. Daar is 'n wasmasjien, maar die wasgoeddrade is stukkend, so kan dit nie eens gebruik word nie. Die teëls om die swembad is stukkend en gevaarlik vir kinders. Die reëlings op na boonste kamers is los en stukkend, nie veilig nie. Ons het heerlik gebly en die beste daarvan gemaak, maar daar sal moet gewerk word aan die klagtes.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clifford
Tranquility
Goeiemore. Baie dankie vir u terugvoer. Ek het onmidellik my skoonmaak dame gebel en al die probleme aangestuur om te bespreek. Op sekere dinge wag ek nog vir volle terug voer. 1. Vullus sakke. Absoluut nie aanvaarbaar nie. Haar skoonmaak span was glo onder druk met die lank skool vakansie. Waarom was ek nie dadelik ingelig nie? Ek sou beslis op hete n plan gemaak het om dit te verwyder! Onaanvaar baar. Ek is besig nou met aksie teen skoonmaak span. 2. Kussings ens nie skoon nie. Ook nie aanvaarbaar nie! Ek was 2 weke gelede daar en alles was in orde. Ek wag vir terugvoer. Maar daar sal beslis opgetre word. 3. Gaste was twee verskillende groepe. Een in en ander uit. Daarom twee skoon make! En ek as eienaar dra die grootste deel van die twee skoon make. Maar die stand van kussings en die eetgery moes beslis met my en skoonmakers opgebring word. Die skoonmakers was daar en ek was n telefoon oproep weg. Gaste het kans gesien om my half een Sondag oggend te skakel vir krag. Waarom nie oor die ander probleme nie? 4. Gebreekte teels by swembad. Ook by my nutsman nou aan gegee. Maar tot nou toe onbewus? Dalk was dit inloop van hulle verblyf gebreek? Maria rapporteer geen gebreekte teels nie? 5. Gordyne wat loshang en stukkend? Skoonmakers moet terugvoer gee ook. Waarom nie onder my aandag gebring nie? Hulle het kontak met Maria van skoonmaak span gehad want het voor vertrek by haar dadelik gevra vir breekbare deposito? Wat dadelik aan hulle terugbetaal is sonder DSTV wat gaste oor kla wat alles afgetrek was. Ek neem kennis. En sal dit ook reg stel. 6. Elektriesiteit. My dokumentasie aan gaste maak beskikking vir R500 se elektrisiteit vir hulle tydperk. Daar is n jakkussie en konstante ootmatige gebruik is duur. Die gaste het vir hulle totale verblyf geen additionele krag aan gevra. 7. Krag. Ek het 12.30 verlede Saterdag aand drie oproepe ontvang. Glad nie lekker om half een in oggend oproep te ontvang nie. Ook n WhatsApp wat dringend krag gevra het!! Ek was seker verstaanbaar omgekrap. Maar het nietemins onmidellik vir hulle aangestuur. 7. Breekbare en eetgery. My vrou het hierdie stelsels 2 weke gelede nog na gegaan en geklop. Hier wag ek ook vir terugvoer. 8. Sleutels. Ek is onbewus tot nou dat daar enigsins sleutels van buite deure kort. Sal dit op prys stel as gaste dalk meer spesifiek kan wees. Maar beslis sal Maria opvolg en ek sal moet nuwe slotte in sit. Maar maak geen sin. IN SLUITING. Gaste het n korting van byna R800 per dag ontvang. Twee verskillende groepe. Is moeilik met in en uit. Onverstaanbaar daarom is ek in kontak met Maria en Myself. Dat hierdie dinge nie summier reg gemaak kon wees nie. Behalwe natuurlik die teel probleem. Alle bogenoemd is dadelik aangespreek en sal beslis opgevolg word. Ek sien n baie lae punt vir diens. Dit is vir my snaaks. Want diens behoort tot iemand se aandag gebring word. En opvolg moet beslis beoordeel word. N half een oproep op n Saterdag wat dadelik opgevolg is hoort ook as diens geoordeel te word. Ek vra omverskoning vir die probleme. Dit is glad nie hoe ek dinge wil he nie. Maar jammer dat dit nie dadelik onder my aandag gebring is nie. Baie probleme kan sodoende dalk vergoed word. Ek is bly die gaste het hul verblyf geniet.

Estefan S
Kort verblyf
3.2
Aug 2025

Pragtige ligging, maar swak netheid en ou, onhigiëniese toerusting en linne. Die ligging van die huis is 100% met alle pragtige uitsigte. Al die uitdaging wat ons ondervind het, was die hoë breakage fee, en die kwaliteit van die meeste kombuis toerusting is oud en onhigiënies, asook die netheid van die huis en matrasse en linne wat ook gaar was.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Clifford
Tranquility
Hi. Thank you for your review. I've tried calling to get specifics on all your complaints, as I would like to follow up on hygiene issues, cleanliness, and kitchen equipment. We do try at all times to retain our standards; however, sometimes slip-ups occur. I replaced three mattresses in mid-December last year and full sets of linen. I just purchased new towels, mats, and hand towels. I've tried calling the customer to find her specifics regarding which items and general hygiene, as I would need to involve my cleaning team as well. I apologise to my guest most profusely and would appreciate her personal input in order for me to attend to all the necessary issues. I will continue trying to reach her and endeavour to put right any and all the real issues. Regards, Cliff.

Erika B
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Great experience. Ligging perfek. Lekker gekuier dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zain J
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Comfortable and cosy. The host was very accommodating and was always available. The accommodation was spacious and fully equipped with everything one would need on a weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monika V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Ligging en uitsig is perfek. Ons was 'n groep van 10 en die laaste nag het nog twee mense by ons aangesluit. Omdat ek nie van die begin af gesê het ons is 12 nie, moes ek nog R700 ekstra betaal. So boek van die begin af vir 12. Ons het baie lekker gekuier. Die volgende het my gepla: 1) Die reaksie van die eienaar, is geen reaksie, maar Maria wat omsien na die huis, het ons vriendelik ontvang. 2) Daar is geen uitgang na buite, anders as via die (nou) kar parkeerplek langs die huis, waar 3 karre agtermekaar kan staan - sou daar 'n brand uit gebreek het. 3) Daar is slegs een bos sleutels, as hy dit verloor, sit jy op straat (Maria het nie 'n ekstra paar sleutels nie en die eienaar is weet ek nie waar nie). 4) Die beddegoed en beddens is swak gehalte. Dit is nie jou standaard bed met 'n base nie, die pas-laken pas nie en hoeveel keer 'n nag moet hy dit regmaak, omdat jy op die matras lê, ens. As jy verby hierdie kan kyk, dan is hierdie die plek vir jou. Sal ek weer daar gaan bly, ek dink nie so nie. Ek het sleg geslaap, maar lekker gekuier. Die huis is pragtig, groot en gerieflik. Wat sou ek graag anders wou gehad het? Dat daar ten minste een kamer met twee enkelbeddens was en nie net al 6 kamers met dubbelbeddens nie en dat die badkamer 'n deur moes gehad het. Al die badkamers is half deel van die kamer en baie sleg vir almal wat nie 'n paartjie is nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clifford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMzMzhhLTgxNTEtNDhlYS05MjRjLTJmYjQwY2RmMWQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 533 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 50B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.784523508888 18.153006881475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang