Successfully reported

Tranquility

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R950.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Baie streng rookverbod word in die huis gehandhaaf. Indien jy versuim om by die verbod te hou kan jy jou deposito verloor.
Jy is op die water, so as jy 'n peuter by jou het is jy verantwoordelik vir sy/haar veiligheid. Mens loop direk van die woonkamer by die trappe af na die jetty.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMzMzhhLTgxNTEtNDhlYS05MjRjLTJmYjQwY2RmMWQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 533 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 50B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.784523508888 18.153006881475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang