Successfully reported
+15

Tranquility

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 R2 534 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Tranquility is 'n selfsorgvakansiehuis op die kanale van Port Owen in Velddrif, 'n kusvissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Velddrif is net 150 km vanaf Kaapstad op die R27. Die huis is aan die waterkant geleë met direkte toegang tot jou eie jetty.

Die huis het 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer en bied slaapplek aan 12 mense. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het hul eie balkon met uitsigte vanaf die slaapkamers sowel as die balkon. Vier van die en suite-badkamers is volledige badkamers en 2 het slegs storte of baddens.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n gasstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eetkamer het gemaklike sitplek vir 12. Wi-Fi is beskikbaar.

Daar is 'n braai-area wat deur stapeldeure lei na 'n patio met 'n sitarea buite. 'n Sonnige quad is in die windvrye area agter die huis geleë en het 'n klein plonspoel.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Erica F
5.0
Our stay was amazing! We had such a lovely stay. The name Tranquillity described our stay perfectly. The house was big enough to accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Clint P
Saam met vriende
5.0
It was amazing and beautiful. The stay was amazing, the owner was very helpful and friendly, the house was nice with amazing views. Wou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Georgina B
5.0
Tranquility, peaceful, at home and much more. It was amazing and very easy-going access place. Everything was beautifully laid out. We ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Erika B
5.0
Great experience. Ligging perfek. Lekker gekuier dankie.
Jan 2024
Ivan K
Saam met vriende
4.6
Saam vriende gewees. Dit was baie lekker.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clifford Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 534
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50B Port Owen Drive, Port Owen, West Coast, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjZTMzMzhhLTgxNTEtNDhlYS05MjRjLTJmYjQwY2RmMWQ4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 533 per nag (plek vir 12) 37 5 1 5 50B Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.784523508888 18.153006881475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang