Successfully reported

Sand en See 303

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lucinda Randall R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon. Stil. Modern. Uitsig. Dit is 'n pragtige, moderne woonstel met 'n asemrowende see-uitsig. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles wat nodig is om lekker te bly. Dit is doodstil. Ons het so lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gretha, die gasvrou, is baie goed. Woonplek met alles wat jy nodig het, toegerus. Perfekte ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ontspan met die see op jou stoep. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is fantasties en die uitsigte ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Julle is enige tyd weer welkom.

Christine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic. We enjoyed our stay. Gretha, our host, was so good. We will definitely stay here again. The place is next to everything that you need. Quite and safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

11 uit 10 Bloubergstrand verblyf. Die woonstel het alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die uitsig is asemrowend en die eienaar is baie gaaf. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, kom kuier gerus weer!

Anel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Loved every minute of it! Amazing! The owner is great! Will definitely be staying there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Thank you, Anel. You are most welcome. Hope to see you again soon.

Monique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Waardevol, mooi, netjies, mooiste uitsig. Dit is 'n mooi plek - baie netjies en die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer van hulle gebruik maak indien ek Blouberg toe gaan, dis lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, Monique. Julle is enige tyd weer welkom.

Janneman N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Uitstekende uitsig, waarde vir geld en uitsonderlike diens. Baie netjiese woonstel met meer as genoeg ruimte. Die 2 kamers met 2 volledige aparte badkamers en toilette is baie nuttig. Pragtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en woonkamer op die see. Diens was puik! Sy het ons bederf met allerhande dingetjies soos koffie en beskuit en Sally Williams nougat. Die kinders het Smarties gekry, baie oulik! Sy was baie vriendelik en behulpsaam, sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, kom kuier gerus weer as julle in SA is.

Isobel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Is 'n fantastiese gasheer. Woonstel smaakvol gemeubileer. En klein voordele soos die cappuccinos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie, kom kuier gerus weer.

Rina E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Fantasties! Baie lekker gekuier. Baie dankie aan Gretha vir jou hulp tydens my pa se hospitalisasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gretha
Sand en See 303
Baie dankie. Ek hoop dat julle eersdaags terug sal wees vir 'n behoorlike kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: corner of De Mist Road and Popham Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf1b6508f7dfef894bf8f51e36973d50b1241df310e6f009f79b610709fe14a7f4c7399f4019916ba4e0dfff8e49cc5454d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 corner of De Mist Road and Popham Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.795721442216 18.458256348967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang