Successfully reported
+77

Tranquillity Spa Lodge

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tranquillity Spa Lodge is in 'n privaat reservaat is aan die suidoostelike deel van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat langs die Kevin Richardon's Lion Sanctuary geleë. Hier kan jy 'n blaaskans van die stadslewe neem en rustigheid in die bosveld vind op 'n wildsplaas net 35 km noord van Pretoria af.

Verblyf word aangebied in 5 grasdak-chalets, 3 en suite-enkel-boslodges, en 'n kampplek.

Daar is met 'n kampkombuis beskikbaar op versoek.

Die restaurant op die plaas is ten volle gelisensieerd en bied heerlike à la carte-maaltye, spesiale koffies, en 'n sit-area met DStv op versoek. Gaste kan buite op die dek ontspan en die sonsondergang geniet, terwyl die leeus in die agtergrond brul.

Geriewe op die perseel sluit 'n warm en verwelkomende boma (geskik vir groter groepe), en 'n braai-area in. Gaste is welkom om van die grasdak-bosspa se dienste gebruik te maak, of in die Jacuzzi's te ontspan teen ekstra koste. Let asb. dat die instansie dieJacuzzi dreineer en weer vol maak. Die Jacuzzi neem minstens 6 uur vat om te verhit en die prys is vir die eerste uur se gebruik, daarna word daar 'n bykomende bedrag vir elke uur gehef. Daar is ook 2 swembaddens.

Doendinge op die perseel sluit wildkyk, voëlkyk, en wildritte in. Gaste kan ook net ontspan en 'n boek lees, of rus en slaap, terwyl die jakkalse roep in die verte.

Gratis WiFi is in die sitarea beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Deon P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus. Baie lekker gekuier, Bernadette was baie vriendelik en behulpsaam.
Sep 2025
Katelin S
Saam met lewensmaat
5.0
What an amazing place to go away. Went for a quick weekend away. My partner and I decided last minute and it was a real treat! We felt ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annemarie V
Saam met lewensmaat
5.0
Rus en vrede. Ons bly altyd lekker.
Jul 2025
Jaco J
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Lekker gebly, dankie Benadette, awesome host en die naggeluide was wonderlik. Die kos was vars en smaaklik, en die ontbyt was die beste.
Jun 2025
Liezel D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons kon heerlik uitrus. Die huisie is ruim en die restaurant vibe baie relaxed. Lekker gerus. Dit was lieflik stil. Ons het lekker by die restaurant o...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Tranquillity Spa Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDgzODZjLWY1N2QtNGY4YS05ZjViLTk0ZDk5NzU5ZGFmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang